Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Goed en reg is Jehovah.+

      Daarom onderrig hy sondaars in die weg.+

  • Psalm 100:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want Jehovah is goed;+

      Sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd,+

      En sy getrouheid van geslag tot geslag.+

  • Psalm 104:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Wat u hulle gee, tel hulle op.+

      U maak u hand oop—hulle word versadig met goeie dinge.+

  • Nahum 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah is goed,+ ’n vesting+ in die dag van benoudheid.+

      En hy ken dié wat by hom toevlug soek.+

  • Matteus 5:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 sodat julle kan toon dat julle kinders is van julle Vader wat in die hemele is,+ aangesien hy sy son laat opgaan oor goddeloses en goeies en dit laat reën op regverdiges en onregverdiges.+

  • Handelinge 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 hoewel hy homself inderdaad nie sonder getuienis gelaat het nie deurdat hy goed gedoen het+ deur vir julle reëns+ uit die hemel en vrugbare tye te gee en julle harte geheel en al met voedsel en vrolikheid te vul.”+

  • Jakobus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel