Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+ Psalm 136:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+