7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.
5 “Want jou Grootse Maker+ is jou eggenoot-eienaar,+ Jehovah van die leërs is sy naam;+ en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Die God van die hele aarde sal hy genoem word.+