Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En onmiddellik nadat hulle hierdie konings na Josua toe uitgebring het, het Josua al die manne van Israel geroep en vir die aanvoerders van die krygsmanne wat saam met hom getrek het, gesê: “Kom nader. Sit julle voete op die agterkant van die nekke van hierdie konings.”+ Toe het hulle nader gekom en hulle voete op die agterkant van hulle nekke gesit.+

  • Josua 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En dít is die konings van die land wat Josua en die kinders van Israel verslaan het aan die kant van die Jordaan na die weste, van Baäl-Gad+ af in die valleivlakte van die Liʹbanon+ en tot by die berg Halak,+ wat oploop na Seïr,+ waarna Josua dit aan die stamme van Israel as ’n besitting gegee het volgens hulle dele,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel