Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe die dienaar+ van die man van die ware God vroeg opstaan en uitgaan, kyk, toe was die stad omsingel deur ’n krygsmag met perde en strydwaens. Dadelik het sy dienaar vir hom gesê: “Ag, my heer!+ Wat sal ons doen?”

  • Psalm 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Al sou ’n leërkamp teen my tent opslaan,+

      Sal my hart nie vrees nie.+

      Al sou oorlog teen my losbreek,+

      Sal ek selfs dan vertrou.+

  • Psalm 121:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah sal jou van alle rampspoed bewaar.+

      Hy sal jou siel bewaar.+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel