Levitikus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n siel+ onopsetlik sondig+ in enige van die dinge wat Jehovah beveel nie gedoen mag word nie, en hy wel een daarvan doen: Psalm 90:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ons oortredings reg voor u gestel,+Ons verborge dinge voor u glansende aangesig.+
2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n siel+ onopsetlik sondig+ in enige van die dinge wat Jehovah beveel nie gedoen mag word nie, en hy wel een daarvan doen: