Psalm 71:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Op u het ek gesteun van die moederskoot af;+U is die Een wat my selfs van die liggaam van my moeder geskei het.+In u is my lof voortdurend.+ Psalm 139:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 U oë het selfs my embrio gesien,+En in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe,Met betrekking tot die dae toe hulle gevorm is+En nog nie een onder hulle daar was nie.
6 Op u het ek gesteun van die moederskoot af;+U is die Een wat my selfs van die liggaam van my moeder geskei het.+In u is my lof voortdurend.+
16 U oë het selfs my embrio gesien,+En in u boek was al die dele daarvan opgeskrywe,Met betrekking tot die dae toe hulle gevorm is+En nog nie een onder hulle daar was nie.