Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het hulle mond teen my wyd oopgemaak,+

      Met smaad het hulle my op die wange geslaan,

      In groot getalle span hulle teen my saam.+

  • Psalm 35:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle maak hulle mond wyd oop teen my.+

      Hulle het gesê: “Ha! Ha! ons oog het dit gesien.”+

  • Klaagliedere 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Oor jou het al jou vyande hulle mond oopgemaak.+

      Hulle het gefluit en op die tande bly kners.+ Hulle het gesê: “Ons sal dit verswelg.+

      Dit is inderdaad die dag waarop ons gehoop het.+ Ons het gevind! Ons het gesien!”+

  • Matteus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel