Job 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, God het my hart vreesagtig gemaak,+En die Almagtige het my verontrus.+ Johannes 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Nou is my siel verontrus,+ en wat sal ek sê? Vader, red my uit hierdie uur.+ Nietemin is dit waarom ek tot in hierdie uur gekom het.
27 Nou is my siel verontrus,+ en wat sal ek sê? Vader, red my uit hierdie uur.+ Nietemin is dit waarom ek tot in hierdie uur gekom het.