Psalm 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sodat my vyand nie sê: “Ek het hom oorwin!” nie,Sodat my teenstanders nie bly is omdat ek wankel nie.+ Psalm 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Laat dié wat sonder rede my vyande is, tog nie oor my bly wees nie;+Wat dié betref wat my sonder oorsaak haat, laat hulle nie die oog knip nie.+ Psalm 41:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hieraan weet ek dat u behae in my het,Omdat my vyand nie triomfantlik oor my uitroep nie.+
4 Sodat my vyand nie sê: “Ek het hom oorwin!” nie,Sodat my teenstanders nie bly is omdat ek wankel nie.+
19 Laat dié wat sonder rede my vyande is, tog nie oor my bly wees nie;+Wat dié betref wat my sonder oorsaak haat, laat hulle nie die oog knip nie.+