Psalm 51:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Was my deeglik van my ongeregtigheid,+En reinig my selfs van my sonde.+ Psalm 73:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waarlik, tevergeefs het ek my hart gereinig+En was ek my hande in onskuld.+ Jesaja 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+ Matteus 27:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe Pilatus sien dat dit niks help nie, maar dat daar eerder ’n opskudding ontstaan, het hy water geneem+ en sy hande voor die skare gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle saak.”
16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+
24 Toe Pilatus sien dat dit niks help nie, maar dat daar eerder ’n opskudding ontstaan, het hy water geneem+ en sy hande voor die skare gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle saak.”