Matteus 21:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+ Filippense 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Nie dat ek die gawe ernstig soek nie,+ maar ek soek ernstig die vrug+ wat die krediet op julle rekening laat toeneem. Openbaring 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+
43 Daarom sê ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ’n nasie gegee word wat die vrugte daarvan voortbring.+
17 Nie dat ek die gawe ernstig soek nie,+ maar ek soek ernstig die vrug+ wat die krediet op julle rekening laat toeneem.
2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+