Psalm 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Nou weet ek dat Jehovah beslis sy gesalfde red.+Hy antwoord hom vanuit sy heilige hemel+Met die magtige reddingsdade van sy regterhand.+ Hebreërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.
6 Nou weet ek dat Jehovah beslis sy gesalfde red.+Hy antwoord hom vanuit sy heilige hemel+Met die magtige reddingsdade van sy regterhand.+
7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.