Genesis 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “En kyk, ek bring die sondvloed+ van waters op die aarde om alle vlees waarin die lewenskrag+ werksaam is, onder die hemel uit te verdelg. Alles wat op die aarde is, sal sterf.+ Job 38:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Wie het ’n kanaal vir die vloed gekloofEn ’n weg vir die donderende onweerswolk,+
17 “En kyk, ek bring die sondvloed+ van waters op die aarde om alle vlees waarin die lewenskrag+ werksaam is, onder die hemel uit te verdelg. Alles wat op die aarde is, sal sterf.+