2 Samuel 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was. Prediker 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ’n tyd om te huil+ en ’n tyd om te lag;+ ’n tyd om te weeklaag+ en ’n tyd om rond te huppel;+ Jeremia 31:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+
14 En Dawid het met alle mag voor Jehovah rondgedans, terwyl Dawid die hele tyd met ’n linne-efod+ omgord was.
4 Ek sal jou weer herbou en jy sal herbou word,+ o maagd van Israel. Jy sal jou weer met jou tamboeryne versier en uitgaan in die dans van dié wat lag.+