Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 86:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewensgesind;+

      En die liefderyke goedhartigheid teenoor almal wat u aanroep, is oorvloedig.+

  • Psalm 103:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+

      Wat al jou kwale genees,+

  • Jesaja 44:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sal jou oortredings uitwis soos met ’n wolk,+ en jou sondes soos met ’n wolkmassa. Keer tog terug tot my,+ want ek sal jou terugkoop.+

  • Hosea 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+

  • Lukas 7:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Op grond hiervan, sê ek vir jou, is haar sondes, hoewel hulle baie is, vergewe,+ want sy het baie liefgehad; maar hy wat min vergewe word, het min lief.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel