Psalm 124:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dan sou die waters ons weggespoel het,+Sou die stroom oor ons siel gegaan het.+ Openbaring 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar die aarde het die vrou te hulp gekom,+ en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier verswelg wat die draak uit sy bek uitgespoeg het.
16 Maar die aarde het die vrou te hulp gekom,+ en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier verswelg wat die draak uit sy bek uitgespoeg het.