Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.

  • Deuteronomium 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Psalm 37:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die hele dag betoon hy guns en leen hy uit,+

      En so kom sy nageslag in aanmerking vir ’n seën.+

  • Psalm 112:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Goed is die man wat genadig is+ en uitleen.+

      י [Jod]

      Hy hou sy aangeleenthede met geregtigheid in stand.+

  • 2 Timoteus 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Mag die Here barmhartigheid aan die huis van Onesiʹforus+ skenk, want hy het dikwels aan my verkwikking verskaf,+ en hy het hom nie vir my kettings geskaam nie.+

  • Hebreërs 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel