Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daar is een wat uitstrooi en tog nog meer kry;+ ook een wat hom terughou van wat reg is, maar dit lei net tot gebrek.+

  • Spreuke 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat iemand betref wat sy oor toestop vir die klaaggeroep van die geringe,+ hy sal self ook roep en nie geantwoord word nie.+

  • Spreuke 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy wat aan die arme gee, sal geen gebrek hê nie,+ maar hy wat sy oë verberg, sal baie vervloekinge kry.+

  • Matteus 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Gelukkig is die barmhartiges,+ want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.

  • Matteus 10:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hy wat ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal ’n profeet se beloning kry,+ en hy wat ’n regverdige man ontvang omdat hy ’n regverdige man is, sal ’n regverdige man se beloning kry.+

  • Hebreërs 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want God is nie onregverdig sodat hy julle werk sal vergeet en die liefde wat julle vir sy naam getoon het+ deurdat julle die heiliges gedien het+ en nog dien nie.

  • Jakobus 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel