Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Kom dan! Laat ons+ neerdaal en hulle taal daar verwar+ sodat die een nie die ander se taal kan verstaan nie.”+

  • Genesis 50:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat julle betref, julle het kwaad teen my in gedagte gehad. God het dit ten goede in gedagte gehad met die doel om soos vandag op te tree om baie mense in die lewe te hou.+

  • Josua 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En kyk! ek gaan vandag die weg van die hele aarde,+ en julle weet goed met julle hele hart en met julle hele siel dat nie een woord van al die goeie woorde wat Jehovah julle God met julle gespreek het, onvervuld gebly het nie. Alles is vir julle bewaarheid. Nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.+

  • Spreuke 21:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

  • Handelinge 5:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+

  • Hebreërs 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel