Spreuke 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+ Spreuke 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As jy wys geword het, het jy tot jou eie voordeel wys geword;+ en as jy gespot het, sal jy dit dra, ja, jy alleen.+ Handelinge 13:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 ‘Aanskou dit, julle veragters, en wees verwonderd daaroor en verdwyn, want ek verrig ’n werk in julle dae, ’n werk wat julle hoegenaamd nie sal glo nie, al vertel iemand dit vir julle in besonderhede.’”+ 2 Petrus 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít weet julle allereers, dat daar in die laaste dae+ spotters+ sal kom met hulle spotterny, wat ooreenkomstig hulle eie begeertes handel+
12 As jy wys geword het, het jy tot jou eie voordeel wys geword;+ en as jy gespot het, sal jy dit dra, ja, jy alleen.+
41 ‘Aanskou dit, julle veragters, en wees verwonderd daaroor en verdwyn, want ek verrig ’n werk in julle dae, ’n werk wat julle hoegenaamd nie sal glo nie, al vertel iemand dit vir julle in besonderhede.’”+
3 Want dít weet julle allereers, dat daar in die laaste dae+ spotters+ sal kom met hulle spotterny, wat ooreenkomstig hulle eie begeertes handel+