Spreuke 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+ Prediker 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+
12 Die woede van ’n koning is ’n gegrom soos dié van ’n jong maanhaarleeu,+ maar sy welwillendheid is soos die dou op die plante.+
4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+