Psalm 58:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+ Spreuke 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+ Matteus 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+ Lukas 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 want hy sal groot wees voor Jehovah.+ Maar hy moet hoegenaamd geen wyn en sterk drank drink nie,+ en reeds van die skoot van sy moeder af sal hy met heilige gees vervul wees;+
3 Die goddeloses is al van die moederskoot af verdraaid;+Hulle het van die skoot af rondgedwaal.Hulle spreek leuens.+
15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+
17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+
15 want hy sal groot wees voor Jehovah.+ Maar hy moet hoegenaamd geen wyn en sterk drank drink nie,+ en reeds van die skoot van sy moeder af sal hy met heilige gees vervul wees;+