Job 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ook die lig van die goddeloses sal uitgedoof word+En die vonk van sy vuur sal nie skyn nie. Spreuke 13:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die lig van die regverdiges sal bly wees;+ maar die lamp van die goddeloses—dit sal uitgedoof word.+
9 Die lig van die regverdiges sal bly wees;+ maar die lamp van die goddeloses—dit sal uitgedoof word.+