Psalm 37:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+ Spreuke 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal jy regverdigheid en reg en regskapenheid verstaan, die hele weg van wat goed is.+
37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+