Psalm 37:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Deur Jehovah is die voetstappe van ’n man berei,+En in sy weg skep Hy behae.+ Jeremia 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ek weet goed, o Jehovah, dat aan die mens sy weg nie behoort nie. Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.+
23 Ek weet goed, o Jehovah, dat aan die mens sy weg nie behoort nie. Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.+