Spreuke 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Nie een van dié wat met haar gemeenskap het, sal terugkom nie, en ook sal hulle nie weer die paaie van die lewendes bereik nie.+ Spreuke 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar hy het nie te wete gekom dat dié wat magteloos is in die dood, daar is nie, dat dié wat deur haar ingeroep word, in die lae plekke van Sjeool is nie.+ Jakobus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarna, wanneer die begeerte vrugbaar geword het, baar dit sonde;+ en wanneer die sonde volbring is, bring dit die dood voort.+
19 Nie een van dié wat met haar gemeenskap het, sal terugkom nie, en ook sal hulle nie weer die paaie van die lewendes bereik nie.+
18 Maar hy het nie te wete gekom dat dié wat magteloos is in die dood, daar is nie, dat dié wat deur haar ingeroep word, in die lae plekke van Sjeool is nie.+
15 Daarna, wanneer die begeerte vrugbaar geword het, baar dit sonde;+ en wanneer die sonde volbring is, bring dit die dood voort.+