Deuteronomium 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+ Psalm 119:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Laat my verstaan, sodat ek u wet kan bewaar+En sodat ek dit met my hele hart kan onderhou.+
6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+