Psalm 49:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O kinders van die mensdom asook kinders van manne,Die ryke en die arme tesame.+ Spreuke 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die arme en die man van verdrukkinge het mekaar ontmoet;+ maar Jehovah verlig hulle al twee se oë.+
13 Die arme en die man van verdrukkinge het mekaar ontmoet;+ maar Jehovah verlig hulle al twee se oë.+