Psalm 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Vrees Jehovah, o sy heiliges,+Want dié wat hom vrees, het geen gebrek nie.+ Spreuke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+ Jakobus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+