Psalm 45:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U is inderdaad mooier as die mensekinders.+Minsaamheid is op u lippe uitgestort.+Daarom het God u tot onbepaalde tyd geseën.+ Spreuke 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Groot koning skep behae in die lippe van regverdigheid;+ en die spreker van regte dinge het hy lief.+
2 U is inderdaad mooier as die mensekinders.+Minsaamheid is op u lippe uitgestort.+Daarom het God u tot onbepaalde tyd geseën.+
13 ’n Groot koning skep behae in die lippe van regverdigheid;+ en die spreker van regte dinge het hy lief.+