-
Lukas 14:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 Daarna het hy ook vir die man wat hom genooi het, begin sê: “Wanneer jy ’n middag- of aandete gee, moet jy nie jou vriende of jou broers of jou familielede of ryk bure roep nie. Miskien nooi hulle jou ook weer die een of ander tyd en dan sal dit vir jou ’n vergoeding word.
-