Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het hulle heeltemal uit hulle eie met skerpsinnigheid opgetree+ en gegaan en padkos geneem en verslete sakke vir hulle esels geneem, en verslete en gebarste en toegebinde wynsakke,+

  • 1 Samuel 23:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Gaan asseblief, volhard nog en vind uit en kyk na die plek waar sy voet kom—wie hom ook al daar gesien het—want daar is vir my gesê dat hy gewis listig is.+

  • Spreuke 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Iemand wat dwaas is, minag die dissipline van sy vader,+ maar iemand wat op teregwysing ag gee, is skerpsinnig.+

  • Matteus 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel