Spreuke 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die verstandige hart soek na kennis,+ maar die mond van sotte streef na dwaasheid.+ Spreuke 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Bring jou hart tog na dissipline en jou oor na die woorde van kennis.+