Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 As jy hom hoegenaamd verdruk, dan sal ek, as hy enigsins tot my roep, sy geroep sekerlik hoor;+

  • Deuteronomium 27:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘Vervloek is hy wat die reg+ van ’n inwonende vreemdeling,+ ’n vaderlose seun en ’n weduwee+ verdraai.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Psalm 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want u het moeite en kwelling gesien.

      U bly toekyk, om dit in u hand te kry.+

      Aan u vertrou die ongelukkige,+ die vaderlose seun, homself toe.

      U het sy helper geword.+

  • Psalm 68:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 ’n Vader van vaderlose seuns en ’n regter van weduwees+

      Is God in sy heilige woonplek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel