Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Gee ag op die onberispelike en kyk na die regskapene,+

      Want die toekoms van dié man sal vreedsaam wees.+

  • Jeremia 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Want ek weet goed watter gedagtes ek teenoor julle koester’,+ is die woord van Jehovah, ‘gedagtes van vrede en nie van rampspoed nie,+ om julle ’n toekoms en ’n hoop te gee.+

  • Romeine 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nou het julle egter, omdat julle van die sonde vrygemaak is maar slawe van God geword het,+ julle vrug+ ten opsigte van heiligheid, en die uiteinde—die ewige lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel