Numeri 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+ 1 Korintiërs 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+
25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+
8 Laat ons ook nie hoerery beoefen, soos party van hulle hoerery gepleeg het nie,+ sodat hulle geval het, drie-en-twintigduisend van hulle op een dag.+