Psalm 104:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+ Spreuke 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ware wysheid+ het haar huis gebou;+ sy het haar sewe pilare uitgekap. Spreuke 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die vrou wat waarlik wys is, het haar huis opgebou,+ maar die dwase breek dit met haar eie hande af.+
24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+
14 Die vrou wat waarlik wys is, het haar huis opgebou,+ maar die dwase breek dit met haar eie hande af.+