Spreuke 10:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+ Galasiërs 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die werke van die vlees is openbaar,+ en dit is hoerery,+ onreinheid, losbandige gedrag,+
23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+