1 Samuel 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.” Spreuke 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+ Spreuke 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+ Spreuke 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+
7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”
3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+