Psalm 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Baie is die rampspoede van die regverdige,+Maar uit hulle almal verlos Jehovah hom.+ 2 Korintiërs 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+
10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+