Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+

  • 1 Samuel 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het Saul vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard+ en deurboor my daarmee, sodat hierdie onbesnede+ manne nie kom en my beslis deurboor en my smadelik behandel nie.” En sy wapendraer wou nie,+ omdat hy baie bang was. Daarop het Saul die swaard geneem en daarop geval.+

  • Ester 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel