Psalm 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+Ja, al die nasies wat God vergeet.+ Psalm 73:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarlik, op glibberige grond plaas u hulle.+U het hulle in puin laat val.+ Spreuke 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+