Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag die geringe nie partydig behandel nie,+ en jy mag ’n vername man nie bevoorreg nie.+ Met geregtigheid moet jy jou metgesel oordeel.

  • Deuteronomium 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Julle mag in die regspraak nie partydig wees nie.+ Julle moet klein en groot op dieselfde wyse aanhoor.+ Julle mag nie bang word vir ’n mens nie,+ want die regspraak is God s’n;+ en die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle voor my bring, en ek sal dit verhoor.’+

  • Deuteronomium 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.

  • 2 Kronieke 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”

  • 1 Timoteus 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus+ en die uitverkore engele om hierdie dinge sonder vooroordeel na te kom en niks uit partydigheid te doen nie.+

  • Jakobus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 het julle klasseverskille onder julle+ en het julle regters geword+ wat goddelose beslissings gee,+ nie waar nie?

  • 1 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel