2 Kronieke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hiskiʹa+ het op die ouderdom van vyf-en-twintig jaar koning geword, en hy het nege-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ Matteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;
29 Hiskiʹa+ het op die ouderdom van vyf-en-twintig jaar koning geword, en hy het nege-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+
10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;