Psalm 141:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+ Spreuke 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit is ’n aantreklike krans vir jou kop+ en ’n mooi ketting vir jou hals.+ Spreuke 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+