Spreuke 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Boodskapper wat goddeloos is, sal in die kwaad verval,+ maar ’n getroue gesant is ’n genesing.+ Filippense 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek ag dit egter nodig om Epafrodiʹtus,+ my broer en medewerker+ en medesoldaat,+ maar julle gesant en persoonlike dienaar vir my behoefte, na julle toe te stuur,
17 ’n Boodskapper wat goddeloos is, sal in die kwaad verval,+ maar ’n getroue gesant is ’n genesing.+
25 Ek ag dit egter nodig om Epafrodiʹtus,+ my broer en medewerker+ en medesoldaat,+ maar julle gesant en persoonlike dienaar vir my behoefte, na julle toe te stuur,