Psalm 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+ Nahum 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daar is die geluid van die sweep+ en die geluid van die wiel wat ratel en die perd wat jaag en die strydwa wat stamp.+
9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+
2 Daar is die geluid van die sweep+ en die geluid van die wiel wat ratel en die perd wat jaag en die strydwa wat stamp.+