Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+

  • Matteus 12:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Dan gaan hy en neem sewe ander geeste wat boser as hy self is, saam met hom,+ en nadat hulle ingekom het, woon hulle daar; en die laaste omstandighede van dié mens word erger as die eerste.+ Só sal dit ook met hierdie goddelose geslag wees.”+

  • 2 Petrus 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Oor hulle het gekom wat die ware spreekwoord sê: “Die hond+ het na sy eie uitbraaksel teruggekeer, en die gewaste sog om in die modder te rol.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel