Deuteronomium 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En in jou hart weet jy goed dat Jehovah jou God jou tereggewys het soos ’n man sy seun teregwys.+ Spreuke 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My seun, as jou hart wys geword het,+ sal my hart bly wees, ja myne.+ Hebreërs 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+ Hebreërs 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+
7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+
9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+